Volgende Enneagram geleentheid:
1) Enneagram 1.0 (naweke):
Datums: 6-7 Aug asook 10-11 Sept 2022 (dit loop oor 2 naweke)
Tyd: 9:00-17:00 uur elke dag.
Koste: R1950pp (R800 deposito)
Venue: CBC Stellenbosch
2) Enneagram 1.0 (in die week)
Datums: 23 -25 Aug asook 20-22 Sept (dit loop oor 6 oggende)
Tyd: 8:30-13:00 uur van Dinsdag tot Donderdag
Koste: R1950pp (R800 deposito)
Venue: CBC Stellenbosch
NB: Daar is net plek vir 10 mense per kursus geleentheid.