BETALINGSWYSES:
U is welkom om as volg te betaal:
1. DEBIETORDER
2. VOORUITBETALING - minimum 6 maande (R240) of langer soos verkies
EFT: Maranataland Kinderklub, 090203878, ABSA, 632005, tjek VERW: KLUB en VAN Bewys van betaling aan: lente@lente.co.za
KREDIETKAART: As u hierdie keuse van betaling aandui, sal ons die werkswyse aan u deurstuur